Addisionele aktiwiteite
Ekstra-murale aktiwiteite
Benewens ons ingeslote sport, musiek en flinkdink, kan kleuters by Kleutergenot aan hierdie addisionele aktiwiteite deelneem.

Rugby
Kuns
Pottebakkery
Netbal
Perdry
Karate
Akrobate
Skaak
Moderne danse
Krieket
Wiskunde
Ballet
Tye, ouderdomme en koste
Ekstra-murale aktiwiteite is nie deel van die maandelikse fooi nie. Vra ons gerus oor tye, ouderdomsgroepe en koste.
Vra via WhatsApp