Duidelike fooie
Een fooi. Alles ingesluit.
Geen skryfbehoeftes, ekstra apparaat of verborge koste nie. Ons voltydse sport-, musiek-, flinkdink- en aflospersoneel is deel van jou maandelikse fooi.

Ingesluit by die fooi
- Gespesialiseerde sportontwikkelingAlmal
- MusiekwaarderingAlmal
- TaalontwikkelingAlmal
- Deurlopende assesseringAlmal
- Flinkdink: wetenskap en wiskundeKleuters
- BabamasseringBabas
- Afrikaans, Engels, blokfluit, rekenaarsGraad R
- SkoolgereedheidstoetsGraad R
- Addisionele aflospersoneelAlmal
- In- en uitstappiesAlmal
- Apparaat en verbruikbaresAlmal
Registrasie
R1 500
Eenmalig met inskrywing, nie terugbetaalbaar nie.
Afslag vir vooruitbetaling
Betaal die volle jaarlikse fooi voor of op 31 Januarie en ontvang afslag.
Maandelikse fooi
Fooie verskil per ouderdomsgroep en is op aanvraag beskikbaar.
Donasies (geld of bruikbare goed) word aan kindersorgprojekte geskenk.
